Mark 15:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op daardie fees het Hy vir hulle een gevangene vrygelaat, wie hulle ook al wou.
Afrikaans (NLV) 2011 Die goewerneur was gewoond om elke jaar tydens Paasfees een gevangene vir die volk vry te laat — dié een waarvoor hulle gevra het.
Afrikaans 1933/1953 En op die fees was hy gewoond om een gevangene, die een wat hulle gevra het, vir hulle los te laat.
Afrikaans 1983 Elke paasfees het Pilatus vir die mense een gevangene, die een wat hulle gevra het, losgelaat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tydens elke fees het hy vir hulle, op hulle versoek, een gevangene vrygelaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus het gewoonlik op die Paasfees een gevangene uit die tronk laat kom. Die mense het gekies watter gevangene dit moet wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gedurende die paasfees het die Romeine gewoonlik een persoon vrygelaat wat in die tronk was. Die mense kon kies wie. Juis toe was daar ’n bende rebelle in die tronk.