Mark 15:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Jesus het nog niks geantwoord nie; sodat Pilatus hom verwonder het.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar tot Pilatus se verbasing het Jesus op geen enkele beskuldiging gereageer nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar Jesus het niks meer geantwoord nie, sodat Pilatus hom verwonder het.
Afrikaans 1983 Jesus het egter niks meer gesê nie, sodat Pilatus verbaas was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Jesus het steeds niks geantwoord nie, sodat Pilatus verwonderd was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus was verbaas, want Jesus het niks meer gesê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Steeds het Jesus nie ’n woord gesê nie. Pilatus kon dit nie mooi verstaan nie.