Mark 15:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Maria Magdalena en Maria, die moeder van Joses, het gesien waar hy neergelê is.
Afrikaans (NLV) 2011 Maria Magdalena en Maria, die ma van Joses, het gestaan en toekyk waar Jesus neergelê word.
Afrikaans 1933/1953 En Maria Magdal,na en Maria, die moeder van Joses, het gesien waar Hy neergelê word.
Afrikaans 1983 Maria Magdalena en Maria die moeder van Joses het gestaan en kyk waar Hy neergelê word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maria Magdalena en Maria, die moeder van Joses, het gesien waar Hy neergelê is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maria Magdalena en Maria, Joses se ma, het gesien waar Josef vir Jesus begrawe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maria Magdalena en Maria, Jesus se ma, het gesien waar hy Jesus begrawe het.