Mark 15:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy dit van die hoofman oor honderd weet, het hy die liggaam aan Josef gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die offisier dit bevestig, het Pilatus Jesus se liggaam goedgunstiglik vir Josef gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hy dit van die hoofman oor honderd verneem het, het hy die liggaam aan Josef geskenk. |
| Afrikaans 1983 | Toe hy van die offisier verneem dat dit wel so is, het hy die lyk vir Josef gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hy dit by die centurio verneem het, het hy die lyk vir Josef gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Pilatus gehoor het dat Jesus dood is, het Pilatus Jesus se liggaam vir Josef gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy vra toe vir die bevelvoerder van die soldate of Jesus regtig al dood is. Dié sê toe ja. Pilatus sê toe vir Josef dat hy maar vir Jesus kon gaan begrawe. |