Mark 15:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Pilatus was verwonderd as hy al dood was; en hy het die hoofman oor honderd na Hom geroep en hom gevra of hy al 'n tyd lank dood was.
Afrikaans (NLV) 2011 Pilatus kon nie glo dat Jesus al dood was nie. Hy laat toe die offisier roep en vra hom of Jesus al lankal gesterf het.
Afrikaans 1933/1953 En Pilatus was verwonderd dat Hy al dood was, en hy het die hoofman oor honderd geroep en hom gevra of Hy al lank dood was.
Afrikaans 1983 Pilatus was verbaas om te hoor dat Hy al dood is. Hy het die offisier laat roep en hom gevra of Jesus lankal gesterwe het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pilatus was verbaas dat Hy al dood was, en het die centurio laat roep en hom gevra of Hy reeds 'n geruime tyd dood was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus was verbaas toe hy hoor dat Jesus klaar dood is. Hy het die leier van die Romeinse soldate geroep en vir hom gevra of Jesus klaar dood is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pilatus was verbaas om te hoor dat Jesus al dood was.