Mark 15:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nou toe die aand aangebreek het, omdat dit die voorbereiding was, dit is die dag voor die sabbat,
Afrikaans (NLV) 2011 Dit alles het gebeur op die Vrydag, die dag van die voorbereiding vir die Sabbat. Omdat dit reeds amper aand was,
Afrikaans 1933/1953 En toe dit aand geword het, omdat dit die voorbereiding was, dit is die voorsabbat,
Afrikaans 1983 Dit was Vrydag, dit is die dag voor die sabbatdag, en dit was al die middag laat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe dit reeds laat geword het, en aangesien dit die Voorbereidingsdag was, die dag voor die Sabbat,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was Vrydag, die dag toe die Jode alles gereedgemaak het vir die Sabbatdag. Dit was al laat en amper aand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het begin laat word en omdat dit Vrydag was, was die Jode besig om reg te maak vir die sabbat wat met sononder sou begin.