Mark 15:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Pilatus het Hom weer gevra en gesê: Antwoord U niks nie? kyk hoeveel dinge hulle teen jou getuig.
Afrikaans (NLV) 2011 Pilatus het weer ’n vraag aan Hom gestel: “Antwoord jy dan niks nie? Wat van al hierdie beskuldigings teen jou?”
Afrikaans 1933/1953 En Pilatus het Hom weer gevra en gesê: Antwoord U niks nie? Kyk hoe baie getuienisse hulle teen U inbring.
Afrikaans 1983 Pilatus het Hom toe verder ondervra. “Verweer jy jou glad nie?” het hy gevra. “Kyk waarvan beskuldig hulle jou alles.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pilatus vra Hom toe weer: “Antwoord u niks nie? Kyk hoeveel beskuldigings bring hulle teen u in!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus vra toe weer vir Jesus: “Hoekom sê jy niks? Hulle beskuldig jou oor so baie dinge!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pilatus vra Jesus toe weer: “Luister net wat sê hierdie mense alles van jou. Wil jy nie jouself verdedig nie?”