Mark 15:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die voorhangsel van die tempel het van bo tot onder in twee geskeur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die swaar gordyn in die tempel in twee geskeur, van bo tot onder. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder. |
| Afrikaans 1983 | Die voorhangsel in die tempel het van bo tot onder middeldeur geskeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die voorhangsel in die heiligdom is in twee geskeur, van bo tot onder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gordyn in die tempel het van bo tot onder geskeur. Dit was toe twee stukke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net toe het die groot gordyn wat in die tempel gehang het van bo na onder in twee geskeur. |