Mark 15:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus het met 'n groot stem uitgeroep en die gees opgegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Jesus het hard uitgeroep en sy laaste asem uitgeblaas. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Jesus het met 'n groot stem geroep en die laaste asem uitgeblaas. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Jesus hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het met 'n harde stem uitgeroep en sy asem uitgeblaas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het hard geskree en Hy het gesterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al wat gebeur het, was dat Jesus hard geskree het en dood is. |