Mark 15:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sommige van die wat daar staan, sê toe hulle dit hoor: Kyk, hy roep vir Elia.
Afrikaans (NLV) 2011 Party van die omstanders het dit misverstaan en gedink Hy roep die profeet Elia.
Afrikaans 1933/1953 En sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Kyk, Hy roep na El¡a.
Afrikaans 1983 Toe party van die mense wat daar naby gestaan het, dit hoor, sê hulle: “Hoor daar, hy roep vir Elia.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sommige van die omstanders dit hoor, sê hulle: “Kyk, hy roep Elia.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party van die mense wat daar naby gestaan het, het dit gehoor en gesê: “Luister, hy roep vir Elia!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die omstanders het Jesus gehoor en gesê: “Luister, hy roep Elia.”