Mark 15:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die sesde uur aangebreek het, was daar duisternis oor die hele land tot die negende uur toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om twaalfuur het dit oor die hele land donker geword tot drie-uur daardie middag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe dit die sesde uur was, kom daar duisternis oor die hele aarde tot die negende uur toe. |
| Afrikaans 1983 | Teen twaalfuur die middag het daar duisternis oor die hele land gekom en dit het tot drie-uur geduur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die sesde uur aanbreek, het dit oor die hele aarde donker geword tot die negende uur toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Omtrent twaalfuur die middag het dit donker geword in die hele land en dit was donker tot drie-uur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Teen twaalfuur die middag het dit donker geword in daardie gebied. Dit het donker gebly tot so drie-uur die middag. |