Mark 15:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Red jouself en kom van die kruis af.
Afrikaans (NLV) 2011 Red jouself nou, en kom van die kruis af!”
Afrikaans 1933/1953 verlos Uself en kom af van die kruis!
Afrikaans 1983 Red jouself en kom van die kruis af.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) red jouself! Kom af van die kruis!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Red jouself nou en klim van die kruis af!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Klim van die kruis af. Red jou eie lewe!”