Mark 15:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die owerpriesters het Hom van baie beskuldig, maar Hy het niks geantwoord nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesterhoofde het baie beskuldigings teen Jesus ingebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die owerpriesters het baie beskuldiginge teen Hom ingebring. |
| Afrikaans 1983 | Die priesterhoofde het Hom van baie dinge beskuldig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die leierpriesters het Hom van baie dinge beskuldig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesterleiers het Jesus oor baie dinge beskuldig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die leiers onder die priesters kom toe met ’n klomp stories waarmee hulle Jesus beskuldig. |