Mark 15:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En saam met Hom kruisig hulle twee diewe; die een aan sy regterhand en die ander aan sy linkerhand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saam met Hom het hulle ook twee kriminele gekruisig, een aan elke kant. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het ook twee rowers saam met Hom gekruisig, een aan sy regter-- en een aan sy linkerkant. |
| Afrikaans 1983 | Saam met Hom het hulle ook twee rowers gekruisig, een regs en een links van Hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam met Hom het hulle ook twee rowers gekruisig, een aan sy regterhand en een aan sy linkerhand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die soldate het twee mense saam met Jesus gekruisig, een regs langs Hom en die ander een links langs Hom. Hulle was mense wat geveg het teen die regering. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saam met Jesus het die soldate ook twee ander mans aan kruise weerskante van Jesus opgehang. Hulle was diewe. |