Mark 15:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die opskrif van sy beskuldiging was bo-oor geskryf: DIE KONING VAN DIE JODE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Plakkaat bokant Jesus se kop het die rede vir sy veroordeling uitgespel: “Die Koning van die Jode.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die opskrif van sy beskuldiging was bokant Hom geskrywe: DIE KONING VAN DIE JODE. |
| Afrikaans 1983 | En die rede waarom Hy gekruisig is, was op 'n bordjie aan die kruis geskrywe: “Die koning van die Jode.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die inskripsie van die aanklag teen Hom is bo Hom aangebring: “Die koning van die Jode.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bo-aan die kruis het hulle op 'n plank geskryf hoekom hulle vir Jesus gekruisig het. Hulle het geskryf: “Die koning van die Jode.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die kennisgewing wat verduidelik het hoekom Hy gekruisig is, het gestaan: “Die koning van die Jode.” |