Mark 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom wyn gemeng met mirre gegee om te drink, maar hy het dit nie ontvang nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle wou Hom toe wyn wat met mirre gekruie was, gee om te drink, maar Hy wou dit nie neem nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe gee hulle Hom wyn met mirre gemeng om te drink, maar Hy het dit nie geneem nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle wou vir Hom wyn gee met mirre daarin, maar Hy wou dit nie hê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle wou Hom wyn, gemeng met mirre, gee, maar Hy het dit nie geneem nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het probeer om vir Jesus wyn en mirre te gee, maar Hy het dit nie gedrink nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar wou hulle Hom wyn wat met galbitter kruie gemeng is, gee om sy pyn so ’n bietjie te stil. Jesus wou dit nie vat nie. |