Mark 15:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom gebring na die plek Gólgota, wat, as dit vertaal word, die plek van 'n skedel is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe bring hulle Hom na ’n plek met die naam Golgota — dit beteken Kopbeenplek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het Hom gebring op die plek Golgota, dit is, as dit vertaal word: Plek van die Hoofskedel. |
| Afrikaans 1983 | Hulle bring Jesus toe na 'n plek Golgota, wat Kopbeenplek beteken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle bring Jesus toe na die plek Golgota, wat, as dit vertaal word, ‘Kopbeenplek’ beteken. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle bring toe vir Jesus na die plek, Golgota. Golgota beteken “Plek van die kopbeen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die soldate gee hom toe sommer die kruis en sê hy moet dit na Golgota, oftewel die “Plek van die Kopbeen”, toe dra. |