Mark 15:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Pilatus vra Hom: Is U die Koning van die Jode? En hy antwoord en sê vir hom: U sê dit.
Afrikaans (NLV) 2011 Pilatus het Jesus begin ondervra: “Is jy die Koning van die Jode?” Jesus het hom geantwoord: “Ja, dit is soos u sê.”
Afrikaans 1933/1953 En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die Jode? En Hy het geantwoord en vir hom gesê: U sê dit.
Afrikaans 1983 Pilatus het vir Hom gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord hom: “Dit is soos u sê.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pilatus vra Hom toe: “Is u die koning van die Jode?” Hy antwoord hom: “U sê dit.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus het vir Jesus gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord hom toe: “Jy sê self Ek is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Is jy die koning van die Jode?” was Pilatus se eerste vraag. “Ja, wat jy sê, is waar,” kom dit van Jesus.