Mark 15:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hom begin groet: Wees gegroet, Koning van die Jode!
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop begin hulle Hom salueer met die woorde: “Ons groet u, o Koning van die Jode!”
Afrikaans 1933/1953 en hulle begin Hom begroet: Wees gegroet, Koning van die Jode!
Afrikaans 1983 Daarna het hulle Hom begin begroet en gesê: “Ons groet u, Koning van die Jode!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en begin Hom spottend groet: “Gegroet, koning van die Jode!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die soldate het met Hom begin praat soos met 'n koning. Hulle het gesê: “Ons groet jou, Koning van die Jode!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe begin hulle maak asof hulle Hom soos ’n belangrike koning groet: “Bly om u te ontmoet, o koning van die Jode!” skree hulle.