Mark 15:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom met purper beklee en 'n doringkroon gevleg en dit om sy hoof gesit,
Afrikaans (NLV) 2011 trek vir Hom ’n pers mantel aan. Hulle vleg toe ook ’n kroon van dorings en sit dit op sy kop.
Afrikaans 1933/1953 en trek Hom 'n purperkleed aan en vleg 'n kroon van dorings en sit dit vir Hom op;
Afrikaans 1983 Toe trek hulle Hom 'n pers mantel aan en vleg 'n doringkroon en sit dit vir Hom op.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe trek hulle vir Hom 'n purperrooi mantel aan, en sit vir Hom 'n doringkroon op wat hulle gevleg het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het pers klere om Jesus gehang. Hulle het 'n kroon van doringtakke gevleg en hulle het dit op sy kop gesit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het hulle vir Jesus pers klere aangetrek en ’n kroon wat hulle van dorings gevleg het, op sy kop gedruk sodat Hy kamma soos ’n koning lyk.