Mark 15:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Pilatus antwoord en sê weer vir hulle: Wat wil julle dan moet ek doen aan hom wat julle die Koning van die Jode noem? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Pilatus het toe weer vir hulle gevra: “Maar as ek Barabbas vrylaat, wat moet ek dan doen met hierdie mens wat julle die Koning van die Jode noem?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe antwoord Pilatus weer en sê vir hulle: Wat wil julle dan hê moet ek doen met Hom wat julle Koning van die Jode noem? |
| Afrikaans 1983 | Pilatus het weer vir hulle gevra: “Wat wil julle dan hê moet ek met hom maak wat julle die koning van die Jode noem?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Pilatus het hierop gereageer en weer vir hulle gevra: “Wat wil julle dan hê moet ek doen met hom wat julle die koning van die Jode noem?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vra Pilatus weer vir hulle: “Wat wil julle hê moet ek doen met die man wat julle die koning van die Jode noem?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Weer vra Pilatus hulle: “Wat moet ek dan doen met die een wat julle die koning van die Jode noem?” |