Mark 15:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die owerpriesters het die volk aangespoor om liewer Barábbas vir hulle vry te laat.
Afrikaans (NLV) 2011 In hierdie stadium het die priesterhoofde die skare egter aangehits om te vra dat hy liewer Barabbas vir hulle moes vrylaat.
Afrikaans 1933/1953 Maar die owerpriesters het die skare aangehits dat hy liewer Bar bbas vir hulle moes loslaat.
Afrikaans 1983 Hulle het die mense egter opgesteek om te vra dat hy liewer Barabbas vir hulle moet loslaat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die leierpriesters het die skare egter opgestook dat hy eerder Barabbas vir hulle moet vrylaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesterleiers het aangehou om vir die mense te sê hulle moet vra dat Pilatus vir Barabbas uit die tronk moet laat kom, nie vir Jesus nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die priesters het niks gehou van Pilatus se voorstel nie en het die klomp mense buitekant opgesweep om te vra dat Barabbas eerder losgelaat moet word.