Mark 15:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het geweet dat die owerpriesters Hom uit afguns verlos het.
Afrikaans (NLV) 2011 hy het immers besef dat die priesterhoofde Jesus uit naywer laat arresteer het.
Afrikaans 1933/1953 Want hy het geweet dat die owerpriesters Hom uit nydigheid oorgelewer het.
Afrikaans 1983 Hy het geweet dat die priesterhoofde Hom uit afguns uitgelewer het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het immers geweet dat die leierpriesters Hom uit afguns oorgelewer het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus het geweet die priesterleiers het Jesus na hom toe gebring omdat hulle jaloers was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was nie dom nie - hy het geweet dat die leiers van die priesters net jaloers was op Jesus en net daarom het hulle Hom kom aankla.