Mark 14:71 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy het begin vloek en sweer en sê: Ek ken nie hierdie man van wie julle praat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Petrus het hewig begin vloek en sweer: “Die Here weet, ek ken hierdie man van wie julle praat, glad nie!”
Afrikaans 1933/1953 Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken nie daardie man van wie julle praat nie.
Afrikaans 1983 Toe begin hy vloek, en hy sweer: “Daardie man van wie julle praat, ken ek nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy begin toe vloek, en sweer: “Ek ken nie hierdie man van wie julle praat nie!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus het gesê: “Julle praat van hierdie man, maar ek ken hom glad nie. God is my getuie. Hy kan my straf as ek nie die waarheid praat nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het Petrus laat swets om te wys hoe ernstig hy is: “Ek sweer ek ken nie eens hierdie man van wie julle so praat nie.”