Mark 14:69 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n diensmeisie het hom weer gesien en vir die wat daar staan, begin sê: Dit is een van hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Die diensmeisie kyk toe na hom en begin weer vir dié wat daar rondstaan, sê: “Hierdie man is ook een van hulle!”
Afrikaans 1933/1953 En toe die diensmeisie hom weer sien, begin sy aan die wat daar staan, te sê: Hierdie man behoort by hulle.
Afrikaans 1983 Die diensmeisie het hom gesien en weer vir dié wat daar by gestaan het, gesê: “Hy is een van hulle.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die diensmeisie hom sien, het sy vir die mense wat daar naby gestaan het, weer begin sê: “Hierdie man is een van hulle.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die meisie het weer vir Petrus gesien en sy het weer vir die mense wat daar gestaan het, gesê: “Hierdie man is een van Jesus se dissipels.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die meisie wou hom nie los nie. Sy sê vir die mense wat daar by die hek staan: “Ek is seker hierdie ou is een van die Nasarener se volgelinge.”