Mark 14:66 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl Petrus onder in die paleis was, kom daar een van die diensmeisies van die hoëpriester.
Afrikaans (NLV) 2011 Petrus was nog steeds onder in die binnehof. Een van die diensmeisies wat vir die hoofpriester gewerk het, kom toe daar aan
Afrikaans 1933/1953 En terwyl Petrus onder in die binneplaas was, kom daar een van die diensmeisies van die hoëpriester,
Afrikaans 1983 Terwyl Petrus onder in die binnehof was, kom een van die hoëpriester se diensmeisies daar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Terwyl •Petrus onder in die binnehof was, kom een van die diensmeisies van die hoëpriester,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus was op die oop stuk grond voor die hoëpriester se huis. Een van die meisies wat daar gewerk het, het daarnatoe gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl Petrus so saam met die wagte in die agterplaas van die hoëpriester se huis gesit het, kom daar ’n meisie verby wat daar gewerk het.