Mark 14:63 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe skeur die hoëpriester sy klere en sê: Wat het ons nog getuies nodig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe skeur die hoofpriester sy klere uit verontwaardiging en sê: “Watter ander getuies het ons nog nodig? |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe skeur die hoëpriester sy klere en sê: Wat het ons nog getuies nodig! |
| Afrikaans 1983 | Toe skeur die hoëpriester uit verontwaardiging sy klere en sê: “Waarvoor het ons nog getuies nodig? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoëpriester skeur toe sy klere en sê: “Waarom het ons nog getuies nodig? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die hoëpriester sy klere geskeur en gesê: “Ons het nou genoeg gehoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy skeur toe sy klere dat almal kan sien hoe ontsteld hy is. “Vir wat soek ons nog na iemand wat vir ons kan vertel wat hierdie man verkeerd gedoen het?” roep hy uit. |