Mark 14:59 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle getuie het ook nie so saamgestem nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar selfs só het hulle getuienis nie geklop nie.
Afrikaans 1933/1953 En selfs so was hulle getuienis nie eenders nie.
Afrikaans 1983 Maar ook hieroor het hulle getuienis nie ooreengestem nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ook hieroor was hulle getuienis nie eenders nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ook hieroor het die mense nie dieselfde gepraat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ook dié storie was so deurmekaar dat wat die een gesê het, nie dieselfde was as wat die ander een gesê het nie.