Mark 14:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het Jesus weggelei na die hoëpriester, en saam met hom het al die owerpriesters en die ouderlinge en die skrifgeleerdes vergader.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Jesus toe na die hoofpriester se woning toe gebring, waar al die priesterhoofde, die familiehoofde en die skrifkenners bymekaargekom het.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Jesus weggelei na die hoëpriester. En al die owerpriesters en die ouderlinge en die skrifgeleerdes het by hom vergader.
Afrikaans 1983 Hulle het Jesus weggelei na die hoëpriester toe. Die priesterhoofde en die familiehoofde en die skrifgeleerdes het almal daar saamgekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het Jesus weggelei na die hoëpriester, en al die leierpriesters, familiehoofde en skrifkenners het daar saamgekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het Jesus weggevat na die hoëpriester toe, en al die priesterleiers en die familieleiers en die skrifgeleerdes het daar bymekaargekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle vat Jesus toe na die belangrikste Joodse leiers toe.