Mark 14:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n sekere jongman het Hom gevolg, met 'n linnedoek om sy naakte liggaam gegiet; en die jongmanne het hom gegryp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was ook ’n jong man wat saam met Jesus na die tuin gekom het. Hy het net ’n naghemp om sy lyf gehad. Hulle probeer hom toe ook vang, |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n sekere jongman met 'n linnedoek om sy naakte lyf het Hom gevolg; en die jongmanne het hom gegryp; |
| Afrikaans 1983 | 'n Sekere jongman is saam agter Jesus aan, met net 'n doek om sy lyf. Die mense gryp hom toe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook 'n sekere jong man met net 'n linnedoek om sy naakte lyf het Hom gevolg. Hulle het hom ook gegryp, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 'n jongman wat saam met Jesus gegaan het. Hy het nie klere aangehad nie, net 'n stuk lap om sy liggaam. Die mense het hom gegryp en probeer om hom vas te hou, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [51-52] Een van sy volgelinge het egter op ’n afstand agter die spul mense aangeloop wat vir Jesus gevang het. Hy het net ’n stuk klere van linne aangehad. Toe hulle hom gryp, wikkel hy hom los en hardloop sonder sy klere kaal weg. Sy klere het by die ander mense agtergebly. |