Mark 14:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom almal verlaat en gevlug.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was toe dat almal Jesus net daar gelos het en gemaak het dat hulle wegkom.
Afrikaans 1933/1953 Toe het almal Hom verlaat en gevlug.
Afrikaans 1983 Toe het al sy dissipels Hom in die steek gelaat en weggehardloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal het Hom in die steek gelaat en weggevlug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus se dissipels het Hom alleen gelos en hulle het weggehardloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al sy volgelinge het toe gemaak dat hulle wegkom.