Mark 14:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En een van die wat daar gestaan het, het 'n swaard getrek en 'n dienaar van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar een van die omstanders het ’n swaard getrek, dit geswaai en die slaaf van die hoofpriester se oor afgekap.
Afrikaans 1933/1953 En een van die wat daar gestaan het, het sy swaard uitgetrek en die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.
Afrikaans 1983 Een van dié wat daarby gestaan het, het 'n swaard uitgepluk, daarmee na die slaaf van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Een van dié wat naby gestaan het, het sy swaard getrek, die slaaf van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Een van die mense wat by Jesus gestaan het, het sy swaard uitgetrek. Hy het die slaaf van die hoëpriester daarmee geslaan en hy het sy oor afgekap.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Een van Jesus se volgelinge pluk toe ’n swaard uit en kap ’n veiligheidsman wat vir die hoëpriester gewerk het, se oor morsaf.