Mark 14:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom die hande opgelê en hom gegryp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die ander Hom gegryp en gearresteer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop slaan hulle hul hande aan Hom en gryp Hom. |
| Afrikaans 1983 | Die ander het vir Jesus gegryp en Hom gevange geneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Hom gegryp en Hom gevange geneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat saam met Judas was, het vir Jesus gegryp en Hom gevang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense storm op Jesus af en vang Hom. |