Mark 14:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sodra hy gekom het, gaan hy dadelik na hom en sê: Meester, meester! en hom gesoen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het toe direk na Jesus toe gekom en gesê: “Leermeester,” en Hom gesoengroet.
Afrikaans 1933/1953 En toe hy kom, gaan hy dadelik na Hom en sê: Rabbi, Rabbi! en soen Hom.
Afrikaans 1983 Toe hy dan daar kom, het hy reguit na Jesus toe gegaan en gesê: “Rabbi!” en Hom met 'n soen gegroet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Judas daar aankom, het hy dadelik na Jesus gegaan en gesê, “Rabbi”, en Hom gesoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Judas daar aankom, gaan hy dadelik na Jesus toe en sê vir Hom: “Meneer!” en hy het vir Jesus gesoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar aangekom, stap Judas na Jesus toe: “Goeienaand, Rabbi,” sê hy en soen Jesus op die wang.