Mark 14:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, laat ons gaan; kyk, hy wat My verraai, is naby.
Afrikaans (NLV) 2011 Staan op, ons moet gaan. Kyk, my verraaier is hier.”
Afrikaans 1933/1953 Staan op, laat ons gaan; kyk, hy is naby wat My verraai.
Afrikaans 1983 Staan op, kom ons loop. Kyk, die man wat My verraai, is hier naby.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Staan op, laat ons gaan! Kyk, die een wat My verraai, is naby!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Staan op, ons moet gaan. Die man wat My sal verraai, is hier naby.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Komaan, laat ons gaan. My verraaier is net hier om die draai.”