Mark 14:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En weer het Hy weggegaan en gebid en dieselfde woorde gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het toe weer weggegaan en dieselfde gebed gebid.
Afrikaans 1933/1953 Hy gaan toe weer weg en bid dieselfde woorde.
Afrikaans 1983 Hy het weer gaan bid en dieselfde gebed as voorheen uitgespreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het weer gaan bid en dieselfde woorde gesê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het weer weggegaan en Hy het dieselfde woorde gebid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Weer het Jesus gaan bid en dieselfde as die eerste maal gevra.