Mark 14:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sê vir hulle: My siel is baie bedroef tot die dood toe; bly hier en waak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en Hy sê vir hulle: “Ek is benoud tot sterwens toe! Bly hier en waak!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak. |
| Afrikaans 1983 | en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sê toe vir hulle: “My siel is diep bedroef, tot die dood toe. Bly hier en waak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir hulle gesê: “Ek voel baie hartseer. Bly hier en bly wakker.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek voel doodsbenoud. Ek kan dit byna nie meer uithou nie,” sê Hy vir die drie. “Wag julle hier en kyk dat niemand ons hier verras nie.” |