Mark 14:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het by 'n plek gekom met die naam van Getsemane, en Hy sê vir sy dissipels: Sit hier terwyl Ek bid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle kom toe by ’n plek met die naam Getsemane, en Jesus sê vir sy dissipels: “Sit julle hier terwyl Ek gaan bid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kom hulle in 'n plek waarvan die naam Gets,man, was. En Hy sê vir sy dissipels: Sit hier onderwyl Ek gaan bid. |
| Afrikaans 1983 | Toe kom hulle by 'n plek met die naam Getsemane, en Jesus sê vir sy dissipels: “Sit hier terwyl Ek gaan bid.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe kom hulle by 'n plek met die naam Getsemane, en Jesus sê vir sy dissipels: “Bly hier sit totdat Ek klaar gebid het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus en sy dissipels kom toe by die plek Getsemane, en Jesus sê vir hulle: “Sit hier, Ek wil gaan bid.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van daar af is hulle Getsemane toe. Dit is ’n plek net buite Jerusalem waar mense graag onder die bome uitgekamp het. Daar aangekom, sê Jesus vir sy volgelinge: “Wag hier, Ek gaan bid.” |