Mark 14:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar nadat Ek opgestaan het, sal Ek voor julle uitgaan na Galilea. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar nadat Ek uit die dood opgewek is, sal Ek vooruit na Galilea toe gaan en daar vir julle wag.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nadat Ek opgestaan het, sal Ek voor julle uit na Galil,a gaan. |
| Afrikaans 1983 | “Maar nadat Ek uit die dood opgewek is, sal Ek julle vooruit gaan na Galilea toe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar nadat Ek opgewek is, sal Ek voor julle uit gaan na Galilea.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar God sal My weer laat lewe, en dan sal Ek voor julle na Galilea gaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar Ek sal uit die dood opgewek word en dan na Galilea toe gaan. Julle sal agter My aankom.” |