Mark 14:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat hulle 'n lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe die loflied gesing en uitgegaan na die Olyfberg toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg. |
| Afrikaans 1983 | Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle na die Olyfberg vertrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus en sy dissipels het 'n lied gesing en die Here geprys, en hulle het uitgegaan na die Olyf-berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat hulle saamgesing het, is hulle na die Olyfberg net buite die stad toe. |