Mark 14:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy neem die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle; en hulle het almal daaruit gedrink.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ook die beker geneem en God daarvoor gedank. Hy het dit aan hulle gegee en hulle het almal daaruit gedrink.
Afrikaans 1933/1953 Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle, en hulle het almal daaruit gedrink.
Afrikaans 1983 Toe neem Hy 'n beker en nadat Hy die dankgebed uitgespreek het, gee Hy dit vir hulle, en hulle het almal daaruit gedrink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het Hy die beker geneem, gedank, dit vir hulle gegee, en hulle almal het daaruit gedrink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het ook 'n beker wyn geneem en Hy het vir God dankie gesê daarvoor. Toe gee Hy dit vir sy dissipels, en hulle het almal daarvan gedrink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe vat Hy die beker met die wyn.