Mark 14:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy antwoord en sê vir hulle: Dit is een van die twaalf wat saam met my in die skottel doop.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het hulle geantwoord: “Hy is een van julle twaalf, een wat saam met My sy brood in die bak week.
Afrikaans 1933/1953 En Hy antwoord en sê vir hulle: Dit is een van die twaalf wat saam met My sy hand in die skottel insteek.
Afrikaans 1983 Hy sê toe vir hulle: “Dit is een van julle twaalf, die een wat saam met My sy brood in die skottel insteek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir hulle gesê: “Dit is een van die twaalf, die een wat saam met My sy hand in die skottel insteek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “Dit is een van julle twaalf dissipels, die een wat sy brood saam met My in die sous druk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is een van julle twaalf,” sê Jesus. “Dit is die een wat saam met My sy hand in die bak insteek om kos te vat. Aan die een kant is dit nodig dat Ek, die Redder, doodgemaak moet word.