Mark 14:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het gesê: Nie op die feesdag nie, sodat daar nie 'n oproer onder die volk sal wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want hulle het saamgestem: “Nie in die openbaar terwyl die skares feesvier nie; anders ontstaan daar oproer onder die volk.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle het gesê: Nie op die fees nie, sodat daar nie miskien 'n oproer onder die volk kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het gesê: “Nie op die fees nie, sodat daar nie miskien oproer onder die volk kom nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het gesê: “Nie tydens die fees nie, sodat daar nie oproer onder die volk ontstaan nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gesê: “Ons moet dit nie doen wanneer die mense Paasfees vier nie, want dan sal hulle kwaad word en almal sal skree en raas.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ons kan dit nie doen terwyl die mense feesvier nie, want dan het ons ’n opstand onder die mense,” het hulle geredeneer. |