Mark 14:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het begin bedroef word en een vir een vir Hom sê: Is dit ek? en 'n ander een sê: Is dit ek?
Afrikaans (NLV) 2011 Geweldig geskok vra hulle toe een vir een vir Hom: “Dit kan tog sekerlik nie ek wees nie?”
Afrikaans 1933/1953 Toe het hulle begin om bedroef te word en een vir een aan Hom te sê: Is dit miskien Ek? En 'n ander een: Is dit miskien ek?
Afrikaans 1983 Hulle was onthuts, en een na die ander het Hom gevra: “Dis tog nie ek nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het bedroef geword en Hom een vir een gevra: “Tog seker nie ek nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het baie hartseer geword. Elke dissipel het vir Jesus gevra: “Is dit ek?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy volgelinge was baie omgekrap en het onder mekaar gesê: “Dit is tog seker nie ek nie” en: “Ook tog seker nie ek nie, of hoe?”