Mark 14:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die aand kom hy met die twaalf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen die aand het Jesus toe saam met die twaalf dissipels daar aangekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe dit aand geword het, kom Hy met die twaalf. |
| Afrikaans 1983 | Die aand kom Jesus toe met die twaalf daar aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Teen die aand kom Jesus toe met die twaalf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit aand geword het, het Jesus en die ander dissipels daar aangekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Teen die aand se kant het Jesus met sy ander volgelinge ook daar aangekom. |