Mark 14:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sal jou 'n groot bovertrek wys wat toegerus en gereed is; maak daar vir ons gereed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal hy vir julle ’n groot bovertrek wys wat klaar gereed staan. Dáár kan julle vir ons die maaltyd voorberei.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sal julle 'n groot bovertrek wys, in gereedheid gebring. Daar moet julle vir ons klaarmaak. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal julle dan 'n groot bovertrek wys wat klaar daarvoor ingerig is. Daar moet julle vir ons die paasmaaltyd voorberei.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal vir julle 'n groot bokamer wys wat reeds ingerig en gereed gemaak is. Tref daar vir ons voorbereidings.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die eienaar sal vir julle 'n groot kamer op die dak van sy huis wys. Alles wat nodig is vir die ete, is daar. Julle moet alles gereedmaak vir die Paas-ete sodat ons daar kan eet.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal julle na ’n groot kamer op die boonste verdieping van die huis vat. Alles sal klaar regstaan. Daar moet julle die kos vir die ete begin voorberei.” |