Mark 14:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Judas Iskariot, een van die twaalf, het na die owerpriesters gegaan om Hom aan hulle te verraai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop het Judas Iskariot, een van die twaalf dissipels, na die priesterhoofde toe gegaan om met hulle reëlings te tref oor hoe hy Jesus aan hulle sou uitlewer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Judas Isk riot, een van die twaalf, het na die owerpriesters gegaan om Hom aan hulle oor te lewer. |
| Afrikaans 1983 | Judas Iskariot, wat een van die twaalf was, het sy hulp vir die priesterhoofde gaan aanbied om Jesus in die hande te kry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Judas Iskariot, een van die twaalf, het na die leierpriesters gegaan met die doel om Hom aan hulle oor te lewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Judas Iskariot was een van die twaalf dissipels. Hy het na die priesterleiers toe gegaan om Jesus te verraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omtrent in daardie tyd het Judas, een van die twaalf getroue volgelinge van Jesus, besluit om teen Hom te draai. Hy is na die Joodse godsdienstige leiers toe om te hoor of hy hulle kon help om Jesus te vang. |