Mark 13:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus; en sal baie mislei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie mense sal in my Naam met die aanspraak kom: ‘Ek is die Messias,’ en hulle sal baie op ’n dwaalspoor bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want baie sal onder my Naam kom en sê: Dit is ek! En hulle sal baie mense mislei. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal baie onder my Naam kom en sê: ‘Dit is ek!’ en hulle sal baie mense mislei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie sal in my Naam kom en sê, ‘Dit is ek!’ en hulle sal baie mense mislei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie mense sal my Naam gebruik en sê: ‘Dit is Ek! Ek is die Christus!’ Hulle sal baie mense bedrieg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal kom en sê dat hulle die redder is en my Naam daarvoor gebruik. |