Mark 13:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus antwoord hulle en begin sê: Pas op dat niemand julle mislei nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het geantwoord: “Wees versigtig dat niemand julle op ’n dwaalspoor bring nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus antwoord hulle en begin te sê: Pas op dat niemand julle mislei nie. |
| Afrikaans 1983 | Jesus sê toe vir hulle: “Pas op dat niemand julle mislei nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hulle toe geantwoord: “Pasop dat niemand julle mislei nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gesê: “Julle moet oppas dat niemand julle bedrieg nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle moet versigtig wees,” sê Jesus. “Daar sal baie mense kom wat julle op ’n dwaalspoor sal wil sit en baie sal sowaar agter hulle aanloop. |