Mark 13:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sê vir ons, wanneer sal hierdie dinge wees? en wat sal die teken wees wanneer al hierdie dinge vervul sal word?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wanneer sal hierdie dinge gebeur? En watter teken sal daar wees om vir ons te waarsku dat hierdie dinge vervul sal word?”
Afrikaans 1933/1953 Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken wanneer al hierdie dinge volbring word?
Afrikaans 1983 “Sê vir ons, wanneer sal dit gebeur en wat sal die teken wees van wanneer dit alles voleindig gaan word?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Sê vir ons, wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees dat al hierdie dinge volbring sal word?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Sê vir ons: Wanneer sal die dinge gebeur waarvan U gepraat het? Hoe sal ons weet wanneer dit gaan gebeur? Watter teken sal vir ons wys wanneer dit die einde van alles sal wees?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Vertel ons asseblief meer. Wanneer gaan al hierdie vreeslike dinge gebeur? Op watter manier gaan ons gewaarsku word dat die verwoesting gaan begin? Is daar tekens wat ons kan dophou?”